LOK Fees

 

 

aangebied deur

 



Terug na Lynnwood Laer

Die LOK-Fees bied aan leerders van Laerskool Lynnwood ‘n geleentheid om hulle drama-, dans-, sang-, kuns-, musiek- en redenaarstalente op hulle eie skool se verhoog ten toon te stel.

Belangrike Datums

Inskrywings open Maandag, 19 Junie 2023
Inskrywings sluit Woensdag, 26 Julie 2023, 18:00
Program beskikbaar op webblad (eerste weergawe) Woensdag, 2 Augustus 2023
Ouers bring enige foute of botsings op die program onder die LOK-Fees se aandag Donderdag, 3 Augustus - Vrydag, 4 Augustus 2023
Opgedateerde program beskikbaar op webblad Dinsdag, 8 Augustus 2023
Inhandiging van musiek vir sang en dans Maandag, 14 Augustus 2023
Finale program beskikbaar op webblad Maandag, 14 Augustus 2023
Skryfwerk inhandiging sluit Dinsdag, 15 Augustus 2023
Sang Maandag, 28 Augustus 2023
Redenaars / Orators Maandag, 28 Augustus 2023
Kuns word ingehandig Maandag, 28 Augustus 2023 Gr.1-3, Dinsdag, 29 Augustus 2023 Gr.4-7
Instrumentaal Dinsdag, 29 Augustus 2023
Dans Woensdag, 30 Augustus 2023
Drama Donderdag, 31 Augustus 2023
Kreatiewe Afdeling Vrydag, 1 September 2023

Neem asb kennis van belangrike afsny datums vir kuns, sang en dans.

Kuns inhandigings sluit Maandag 28 Augustus vir Gr.1-3's en Dinsdag 29 Augustus vir Gr.4-7's.

Kultuur by Laerskool Lynnwood is dinamies